Bushwakka-sundowner-4x4-camping-trailers

Feedback Hannelie

Ons het op die Bushwaka – Sundowner besluit omdat hy baie maklik opslaan, ‘n lekker groot kombuis het, goed afgewerk is, en daar ook meer as genoeg pakplek, veral ook vir die los goed is. Die ouens wat die Sundowner ontwerp het, het rerig goed gedink. Jasper en sy span het uit hul pad gegaan…